Saligheid is geloof in JESUS CHRISTUS
Saligheid is om te glo dat Jesus Christus op die kruis met Sy bloed vir jou sondes betaal het.
Joh 3:36 “Hy wat in die Seun GLO, het die ewige lewe…”
Joh 3:16 “Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat IN HOM GLO, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.”
Ons is NIE gered deur WERKE nie
Die Bybel is baie duidelik dat ONS WERKE het niks met ons saligheid te doen nie.
Ons ontvang dit nie met ons werke – en ons behou dit nie met ons werke nie!
Tit 3:5 “NIE OP GROND VAN DIE WERKE van geregtigheid wat ons gedoen het nie, maar na sy barmhartigheid het Hy ons gered…”
EF 2:8,9 “Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; NIE UIT DIE WERKE NIE, sodat niemand mag roem nie.”
Saligheid is ‘n GENADEGAWE
Saligheid is die genadegawe van God. As ons moes werk om dit te behou – was dit nie ‘n genadegawe nie – en God sou ‘n leuenaar wees!
Rom 6:23 “die GENADEGAWE van God is die ewige lewe in Christus Jesus, onse Here.”
Rom 5:18 “…by the righteousness of one THE FREE GIFT came upon all men unto justification of life.” (KJV)
Saligheid is ‘n NUWE GEBOORTE
Saligheid is nie voortduring of ‘n proses nie, maar ‘n gebeurtenis op ‘n spesifieke tydstip. Saligheid is ‘n NUWE GEBOORTE. Net soos jou eerste geboorte op ‘n dag en datum plaasgevind het, so vind die tweede geboorte plaas.
2 Kor 6:2 “Want Hy sê: In die TYD van die welbehae het Ek jou verhoor, en in DIE DAG VAN HEIL het Ek jou gehelp. Kyk, nou is dit die TYD van die welbehae; kyk, nou is DIE DAG VAN HEIL..
Joh 3:3 “Jesus antwoord en sê vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie WEER GEBORE word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie.”
1 Pet 1:23 “want julle is WEDERGEBORE nie uit verganklike saad nie, maar uit onverganklike, deur die lewende woord van God wat tot in ewigheid bly."
Jy word ‘n KIND VAN GOD
Jy is wedergebore GEESTELIK – jy word ‘n kind van God.
1 Joh 3:2 “Geliefdes, nou is ons KINDERS VAN GOD…”
Rom 8:15 “Want julle het nie ontvang 'n gees van slawerny om weer te vrees nie, maar julle het ontvang die Gees van AANNEMING TOT KINDERS, deur wie ons roep: Abba, VADER!”
Niks kan ons SKEI van ons Vader nie
Net soos niks jou fisiese geboorte kan kanselleer nie, so kan niks jou geestelike geboorte kanselleer nie.
My kinders sal altyd my kinders wees. Daar mag slegte tye wees. Ons gemeenskap kan verbreek word, maar ons verhouding kan nooit verbreek word nie. Hulle sal altyd my kinders bly. Niks en niemand kan dit verander nie! En wanneer ons geestelike weer gebore is – word God ons Vader – en niks en niemand kan dit verander nie! Jou gemeenskap kan verbreek word, maar jou verhouding kan nooit verbreek word nie!
Rom 8:38,39 “Want ek is versekerd dat geen dood of lewe of engele of owerhede of magte of teenwoordige of toekomende dinge of hoogte of diepte of enige ander skepsel ONS SAL KAN SKEI van die liefde van God wat daar in Christus Jesus, onse Here, is nie.”
Joh 10:29 “My vader wat hulle aan My gegee het, is groter as almal; en NIEMAND kan hulle uit die hand van my Vader ruk nie.”
Jesus sal ons NOOIT verlaat nie
Jesus belowe dat Hy ons nooit sal verlaat nie. Jesus kon nie dit sê as daar enigsins ‘n kans was dat ons ons saligheid kon verloor nie.
Heb 13:5 “…want Hy het gesê: EK SAL jou NOOIT BEGEWE en jou NOOIT VERLAAT nie.”
Matt 28:20 “En kyk, Ek is met julle AL DIE DAE tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.”
Ons HET reeds die ewige lewe
Wanneer die Bybel sê dat ons die ewige lewe besit, word dit in die teenwoordige tyd gesê – IETS WAT ONS REEDS HET! As ons moet werk of volhard om ons saligheid te behou, kan dit nie waar wees nie.
Joh 3:36 “Hy wat in die Seun glo, HET DIE EWIGE LEWE;…”
1 Joh 5:13 “Dit het ek geskrywe aan julle wat glo in die Naam van die Seun van God, sodat julle kan weet dat JULLE DIE EWIGE LEWE HET…”
Joh 5:24 “Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, wie my woord hoor en Hom glo wat My gestuur het, HET DIE EWIGE LEWE en kom nie in die oordeel nie, maar het oorgegaan uit die dood in die lewe.”
Jesus sal jou NOOIT uitwerp nie
Joh 6:37 “Al wat die Vader My gee, sal na My toe kom; en EK SAL HOM wat na My toe kom, NOOIT UITWERP NIE.”
Ons is VOLKOME in Jesus Christus
Kol 2:10 “en julle het die VOLHEID IN HOM wat die Hoof is van alle owerheid en mag;
(KJV) “And ye are COMPLETE IN HIM, which is the head of all principality and power:”
Ons is vir ALTYD VOLMAAK
Ons is “vir altyd volmaak” deur Jesus Christus. Hoe kon die Here so sterk verklaring maak as ons ons saligheid moes verdien of dit behou?
Heb 10:10,14 “Deur hierdie wil is ons geheilig deur die offer van die liggaam van Jesus Christus, NET EEN MAAL…Want deur een offer het Hy VIR ALTYD VOLMAAK die wat geheilig word.
Ons is vir Jesus Christus BEWAAR
Jud 1:1 “Judas, 'n dienskneg van Jesus Christus en broer van Jakobus, aan die wat geroep, in God die Vader geheilig en vir Jesus Christus BEWAAR is:”
2 Tim 4:18 “And THE LORD shall deliver me from every evil work, and WILL PRESERVE ME unto his heavenly kingdom:…”
Ons word BEWAAR in die krag van God
1 Pet 1:5 “wat IN DIE KRAG VAN GOD BEWAAR word deur die geloof tot die saligheid wat gereed is om geopenbaar te word in die laaste tyd.”
Jud 1:24 “Aan Hom nou wat magtig is om julle van struikeling TE BEWAAR en julle sonder gebrek voor sy heerlikheid te stel met gejuig,”
Ons is VOLKOME gered
Heb 7:25 “Daarom kan Hy ook VOLKOME RED die wat deur Hom tot God gaan,”
(KJV) “Wherefore he is able also to save them TO THE UTTERMOST that come unto God by him,…”
Ons is VERSEËL tot die dag van verlossing
Ef 4:30 “En bedroef nie die Heilige Gees van God nie, DEUR WIE JULLE VERSEËL IS tot die dag van verlossing.”
Ef 1:13 “in wie julle ook, nadat julle die woord van die waarheid, die evangelie van julle redding, gehoor het, in wie julle, nadat julle ook geglo het, VERSEËL IS met die Heilige Gees van die belofte,
Wat van iemand wat TERUGVAL?
Wat van iemand wat “terugval” of iemand iemand wat die Here verlaat? Die Bybel sê hy sal skade ly (loon, ens.) – maar hy self sal gered word!
1 Kor 3:11-15 “Want niemand kan 'n ander fondament lê as wat daar gelê is nie, dit is Jesus Christus. En as iemand op dié fondament bou goud, silwer, kosbare stene, hout, hooi, stoppels--elkeen se werk sal aan die lig kom, want die dag sal dit aanwys, omdat dit deur vuur openbaar gemaak word; en die vuur sal elkeen se werk op die proef stel, hoedanig dit is. As iemand se werk bly staan wat hy daarop gebou het, sal hy loon ontvang; as iemand se werk verbrand word, sal hy skade ly; alhoewel HY SELF GERED SAL WORD, maar soos deur vuur heen.”
Ons word deel van die LIGGAAM VAN CHRISTUS
Ef 5:30 “Want ons is LEDE VAN SY LIGGAAM, van sy vlees en van sy bene.”
1 Kor 12:18 “Maar nou het God elkeen van die LEDE IN DIE LIGGAAM gestel soos Hy gewil het.”
Wat gebeur as ons later – NIE GLO NIE?

2 Tim 2:13 “As ons ontrou is, Hy bly getrou; HY KAN HOMSELF NIE VERLOËN NIE.”
(KJV) If we BELIEVE NOT, yet he abideth faithful: HE CANNOT DENY HIMSELF.
Wat gebeur as ek iemand ‘n verskriklike sonde pleeg?
1 Kor 5 vertel van verskriklike sonde in die kerk. Al beveel Paulus dat so ‘n persoon aan Satan oorgelewer word, praat hy steeds van daardie persoon as gered.
1 Kor 5:1,5 “'n Mens hoor waarlik van hoerery onder julle, en hoerery van so 'n aard as wat selfs onder die heidene nie bekend is nie: dat iemand die vrou van sy vader het…om so iemand aan die Satan oor te lewer tot verderf van die vlees, sodat die gees GERED KAN WORD in die dag van die Here Jesus.”
Om te sê iemand kan sy saligheid verloor – maak God ‘n LEUENAAR
Met al die BELOFTES van God om jou te VERSEËL, jou te RED, jou te BEWAAR – om enigsins voor te stel dat jy jou saligheid kan verloor – is om God ‘n LEUENAAR te noem!
1 Joh 5:10 “…Hy wat GOD NIE GLO NIE, het Hom tot LEUENAAR gemaak,…”
Hoekom twyfel mense in hul saligheid?
· Hulle maak staat op gevoelens eerder as die Woord van God.
Spr 28:26 “Wie op sy eie hart vertrou, hy is 'n dwaas;…”
Hulle is verward oor die eenvoudigheid/opregtheid van saligheid.
2 Kor 11:3 “Maar ek vrees dat, net soos die slang Eva deur sy listigheid bedrieg het, julle sinne so miskien bedorwe kan raak, vervreemd van DIE OPREGTHEID teenoor Christus.
· Hulle vertrou eerder op tradisie of kerk leerstellings as die Woord van God.
Mark 7:13 “So maak julle dan die woord van God kragteloos deur julle OORLEWERING wat julle bewaar het;…”
· Hulle vertrou op hulle eie geretighede.
Jes 64:6 “…al ONS GEREGTIGHEDE soos 'n besoedelde kleed;…”
(KJV) “…all OUR RIGHTEOUSNESSES are as filthy rags;…”
· Hulle pas nie Skrif reg toe nie en verstaan dit verkeerd.
Byvoorbeeld Matt 24:13 word op die kerk toegepas, maar volgens die konteks verwys dit na Israel en die groot verdrukking.
Heb 10:26 word verkeerd geïnterpreteer. As jy opsetlik sondig (sonde teen die Heilige Gees) nadat jy die kennis van die waarheid ontvang het (beteken nie hulle was gered nie), bly daar geen offer oor nie (Heb 10:14 – Jesus was die volmaakte, een offer. Daar kan nie ‘n ander offer wees nie. As jy nie hierdie offer aanvaar nie, dan is jy verlore).
· Hulle was nog nooit gered nie.

Matt 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is.”
KOM PRAAT SAAM!
19 comments:
Dit wil voorkom of jy nog by die begin van die prediking is.
Heb 6:1 Daarom moet ons nie bly by die begin van die prediking aangaande Christus nie, maar na die volmaaktheid voortgaan sonder om weer die fondament te lê van die bekering uit dooie werke en van die geloof in God,
Saligheid is geloof in JESUS CHRISTUS
Glo jy in Jesus Christus, wie se liggaam die gemeente is:
Kol. 1:24 Nou verbly ek my in my lyding vir julle en vul in my vlees aan die oorblyfsels van die verdrukking van Christus vir sy liggaam, wat die gemeente is;
Ons is NIE gered deur WERKE nie
Ons kan nie gered word deur "ons werke" nie. Ons kan gered word, as ons, ons liggaam diensbaar stel sodat God se gees, deur ons kan werk.
Saligheid is ‘n GENADEGAWE
Alhoewel, deur een, het geregtigheid vir almal gekom (Rom. 5 v 18), tog as jy Rom. 5 v 19 (KJV) lees, dan sal jy sien, dat baie het geregtig geword en nie almal nie.
Saligheid is 'n nuwe geboorte.
Mens kan, wat jy ontvang het, verloor.
Heb 6:6 en afvallig geword het—om dié weer tot bekering te vernuwe, omdat hulle ten opsigte van hulleself die Seun van God weer kruisig en openlik tot skande maak.
Niks kan ons SKEI van ons Vader nie, of van Sy liefde.
Een wat nie God se genade aanneem, verbeur die voordeel daarvan.
Heb 4:6 Terwyl dit dan so is dat sommige daar ingaan, en diegene aan wie die evangelie eers verkondig is, deur ongehoorsaamheid nie ingegaan het nie,
Jesus sal ons nooit verlaat.
Heb 13:5 “…want Hy het gesê: EK SAL jou NOOIT BEGEWE en jou NOOIT VERLAAT nie.”
Matt 28:20 “En kyk, Ek is met julle AL DIE DAE tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.”
Nou wil ek graag weet, hoekom wag so baie, dat Hy moet kom?
Ons is vir ALTYD VOLMAAK
Rom 8:1 Daar is dan nou geen veroordeling vir die wat in Christus Jesus is nie,
Wat van die wat nie in Christus Jesus is nie en nog vir Hom wag?
Ons is vir Jesus Christus BEWAAR
Ja, sodat ons in Sy liggaam, wat die gemeente is, diensbaar kan wees.
Ons is VOLKOME gered
Ja, net die wat deur Jesus Christus, wie se liggaam die gemeente is, kom.
Ons is VERSEËL tot die dag van verlossing
Hand. 19:2 en hulle gevra: Het julle die Heilige Gees ontvang toe julle gelowig geword het? En hulle antwoord hom: Ons het nie eens gehoor dat daar ‘n Heilige Gees is nie.
Hand. 19:3 En hy vra hulle: Met watter doop is julle dan gedoop? En hulle antwoord: Met die doop van Johannes.
Hoe word 'n mens verseël?
Wat van iemand wat TERUGVAL?
Skielik is hier nou werke ter sprake, hoe so?
Wat van die wat geen werke het?
Moet daar werke wees of nie?
Ons word deel van die LIGGAAM VAN CHRISTUS
As Hy nog moet kom, hoe word ek deel van Sy liggaam?
Wat gebeur as ons later – NIE GLO NIE?
God bly getrou en as ek nie getrou bly en my daagliks afsprake met Hom nakom, dan gaan ek, deur my ontrouheid, skade ly en moontlik saligheid verloor.
As God uitdeel en jy neem nie, is jy dit kwyt.
Wat gebeur as ek iemand ‘n verskriklike sonde pleeg?
1Co 5:5 om so iemand aan die Satan oor te lewer tot verderf van die vlees, sodat die gees gered kan word in die dag van die Here Jesus.
Watter gees word gered, die gees of is dit siel, van die oortreder, of is dit die gees (gesindheid) wat onder ons moet heers?
Om te sê iemand kan sy saligheid verloor – maak God ‘n LEUENAAR
2Th 2:10 en met allerhande verleiding van ongeregtigheid in die wat verlore gaan, omdat hulle die liefde tot die waarheid nie aangeneem het om gered te word nie.
2Co 2:15 Want ons is ‘n aangename geur van Christus tot eer van God onder die wat gered word en onder die wat verlore gaan;
Joh 3:16 Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.
As ons nie meer in Hom glo, kan ons verlore gaan.
Hoekom twyfel mense in hul saligheid?
Kyk in jou "concordance", die woord "church" of "gemeente" in afrikaans
Mat 16:18 En Ek sê ook vir jou: Jy is Petrus, en op hierdie rots sal Ek my gemeente bou, en die poorte van die doderyk sal dit nie oorweldig nie.
Jy is 'n valse profeet as jy dink dat Jesus nie 'n gemeente (church in engels) gestig het nie.
Hulle was nog nooit gered nie.
Matt 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: Here, Here! sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is.”
Miskien is jy een van hulle wat nog nooit gered is nie, want 'n arbeider is sy loon waardig.
Wollie, dankie vir jou belangstelling, maar ek dink eerlik waar jy is biblisisties en werk met die tekste buite konteks. Die Nuwe Testament maak onderskeid tussen drie groepe, naamlik die ware gelowige, die nominale christen (godsdienstig, maar nie gered nie) en die ongelowige.
Jy sien egter nie die onderskeid raak nie.
Kom ek gee jou net een voorbeeld:
2Th 2:10 en met allerhande verleiding van ongeregtigheid in die wat verlore gaan, omdat hulle die liefde tot die waarheid nie aangeneem het om gered te word nie.
Dit verwys na die ongelowiges, nie na die gelowiges wat later nie meer glo nie...
Hoe neem ek die waarheid aan? Joh 1:12..Almal wat Hom aangeneem het...aan hulle wat in sy Naam glo.
Jy neem die waarheid aan deur geloof en nie deur handelinge nie.
Hoekom se jy ek se dat Jesus nie 'n gemeente gestig het nie? Waar het ek dit gese?
Ek dink jy is verward en as jy deur jou werke (handelinge) wil gered word, dan voel ek jammer vir jou.
Gal 5:4 Julle wat geregverdig wil wees deur die wet, is losgemaak van Christus; julle het van die genade verval.
Post a Comment